Swem

De Villiers Graaff High School [Close / Back]

Swem 2015

Ons skool beskik oor 'n pragtige swembad, wat in 2014 opgradeer is.

Die plan is om in 2016 te begin met die verhitting van die swembad, sodat die swemseisoen verleng kan word.

Die dienste van 'n fisioterapeut is beskikbaar om kinders op 'n baie jong ouderdom swem-vaardighede aan te leer.
Swem word as sport aangebied in die laer- en hoƫrskool van beginners-vlak tot gevorderde vlak.

'n Professionele swemafrigter help met die afronding van die sterk swemmers.