Soek/Search
 

Fotos van ons skool

 

Bootstrap Image Preview

Akademie Spelers

Gholf Akademie spelers op die gholf baan.

Bootstrap Image Preview

Gholf Akademie Koshuis

Die koshuis, staan bekend as Graaffsaal of De Villiers Graaff Hall.

Bootstrap Image Preview

Huis Du Raan

Huis Du Raan is Hoër Skool De Villiers Graaff se seunskoshuis.

Bootstrap Image Preview

Huis Theresa

Huis Theresa is Hoër Skool De Villiers Graaff se dogterskoshuis.

Bootstrap Image Preview

Oom Gertjie

Oom Gertjie, ons welbekende skoolbus.

Bootstrap Image Preview

De Villiers Graaff Kampus

Ons skool is geleë tussen die berge in die pragtige plattelandse dorpie, Villiersdorp, net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.